Members: Rehanna >> Critiques Written

Register

Critiques: Critiques Written | Critiques Received | Comments
Page: 1 2 3 4 5  >

PhotoCritique [Translate]

Rehanna Gold Star Critiquer [C: 105 W: 0 N: 3] (18) [2008-10-04 19:25]

Hello Loot
Ek het al baie hadedas in my lewe gesien, maar ek het nog nooit een gesien wat sulke manjefieke kleure ten toon stel nie. Hierdie is 'n puik foto van die voŽl en dit slaan 'n gat in die gedagte dat die hadeda 'n vaal of onaanskoulike voŽl is. Die kleure is iets besonders en die fokus is flym skerp met die diepte van veld duidelik sigbaar op die handreŽling. Ek geniet die feit dat jy al jou fotos aandui op die WikiMapia kaart. Dit voeg 'n ekstra dimensie by tot jou bydraes. Baie dankie. Rehanna

Rehanna Gold Star Critiquer [C: 105 W: 0 N: 3] (18) [2008-10-04 19:12]

Hello Ganesan
Ha-ha, your naughty title is quite funny, but possibly slightly offbeat as Steve Pryor (cuckooroller) pointed out that it is two different species on the photo. I have noticed that he really knows his stuff around the identification of birds. Although fortunately that do not take away one bit of the beauty of the photo. The sharp focus and lovely colours show the stunning beauty of these birds very well. A cute scene with the two friends having a chat, but actually it seems as if they are giving you the 'eagle' eye. Parrots (i.e. lories, lorikeets, parakeets, lovebirds, rosellas, conures, etc.) are very inquisitive birds and these two look very alert to what you are doing. I have finally mustered enough nerve to upload my 1st photo and I just want to thank you for encouraging me to do so. Rehanna

Rehanna Gold Star Critiquer [C: 105 W: 0 N: 3] (18) [2008-10-04 18:48]

Hello Pankaj
I am sure it will not be overly difficult to fall in love with beautiful location. Such a serene scene. You did good work with the wide angle lens and the composition suggest that you gave this photo and the countryside some good though over before you actually photographed it. That water surface is as still as can be and gave a perfect mirror reflection. Lovely depth in the photo and the tree on the right helps to give some perception of scale. Thanks for your welcoming comments on my 1st photo. Rehanna

Rehanna Gold Star Critiquer [C: 105 W: 0 N: 3] (18) [2008-10-04 18:38]

Hello Silpa
Now this is what I call a stunning photograph. Bright refreshing colours all around yet nothing enough to distract from the beauty of the Red Pierrot butterfly. I am impressed by the sharp focus on the beautiful butterfly and the balance in the lighting you have achieved. The colours are a delight. Thanks for the welcoming comments on my 1st photo. Rehanna

Rehanna Gold Star Critiquer [C: 105 W: 0 N: 3] (18) [2008-10-04 18:31]

Hello Nagaraj
I can not agree more with you about praying for peace. There are so much turmoil on this lovely planet, so much strive and suffering. It really seems as if your little insect fully endorse your request as well. A lovely photograph with the fly standing out perfectly. Good focus and colour and I am surprised to see how slow the shutter speed is. This is where the tripod came in handy and it is something I should learn to make use of. Thanks for your welcoming comments on my 1st photo. Rehanna

Rehanna Gold Star Critiquer [C: 105 W: 0 N: 3] (18) [2008-10-04 18:23]

Hello Loot
'n Pragtige toewyding aan die Wolfman. Ek geniet jou titels wat jy uitdink vir meeste van jou fotos. Welgedaan. Natuurlik geniet ek die fotos nog meer en hierdie ou met sy albaster ogies is te oulik vir woorde. Dit is 'n besonderse skoot met die bok wat uitstekend uitstaan teenoor die beboste agtergrond. Dit word natuurlik aangehelp deur die kontrast tussen die Tssebe se kleur en die groen agtergrond. Mooi skerp fokus op die hele gesig en horings met daardie verspotte oortjies wat tog te snaaks vertoon. Ek het toe uiteindelik my eerste foto gelaai en ek moet vir jou dankie sÍ vir alles wat ek by jou kon leer die afgelope jaar of wat. Rehanna

Rehanna Gold Star Critiquer [C: 105 W: 0 N: 3] (18) [2008-10-04 18:09]

Hello Robin
Dankie vir jou welkome komentaar op my 1ste foto. As ek so na die gras en bosse kyk in jou foto dan lyk dit of die Kruger maar baie droog is op hierdie stadium. Alhoewel dit in 'n olifant se aard is om die bomme en struike te verniel is die droogte seker ook deels te blameer vir hulle gedrag. Ek verstaan minister Marius Kortbroek het reeds die nodige toestemming verleen om uitdunning toe te laat, maar ek het nog nie gehoor dat die Kruger al begin het daarmee nie. Miskien hou hulle dit maar stil, maar ek kan egter nie dink dat die media dit nie sal hoor en uitbasyn nie. Jou olifantjie staan mooi uit op die foto. Die midag son het goeie lig op die olifant gewerp en jy kon dus 'n taamlike groot diepte van veld bewerkstellig om goeie fokus op die dier te kry. Dankie vir die pragtige skoot. Rehanna

Rehanna Gold Star Critiquer [C: 105 W: 0 N: 3] (18) [2008-10-04 17:50]

Hello Anna
Ha-ha Ek het jou notas terdeŽ geniet. Klink nogal asof heelwat van ons al 'n soortgelyke ondervinding beleef het. Gelukkig is my wederhelf nie 'n fotograaf so hy het darem nog nie 'n foto van my geneem terwyl ek in die tuin doenig is met my kamera nie. Jou 'dooie padda lyk egter goed en die fokus en kleure is pragtig. Geniet julle vakansie en ek hoop jy kry die wonderlikste fotos van die Kruger diere. Dit is seker nie nodig dat ek vir jou vertel hoe jaloers ek op julle is nie. Rehanna

Rehanna Gold Star Critiquer [C: 105 W: 0 N: 3] (18) [2008-09-11 23:36]

Hello Peter
I have heard of quetzals, but I don't believe I've ever seen one. It looks like a beautiful bird with the contrasting colours being very visible and bright. A nice photo of the bird in a bushy habitat. Rehanna.

Rehanna Gold Star Critiquer [C: 105 W: 0 N: 3] (18) [2008-09-11 23:29]

Hello Anghel
This hoverfly is missing its right hind leg. You got good focus on the body parts and the face and the out of focus wings is supposedly because of movement versus the slow shutter speed. The pink and green colours in the background formed a lovely variation to the orange colours of the fly. Rehanna.