To Jakkals: Seychellesdeons::2013-01-22 3:59
Hallo Carl

Ek is nou 70+ en is gelukkig om nog IT Ondersteuning vir twee kliente van die huis af te kan doen.
Die inkomste daarvan word gebruik om Fotografiese toerusting aan the koop en ons gaan ook te nminste eenmaal 'n jaar na 'n tropiese eiland toe vir duik en seil. Ek neem ook dan baie fotos.

My vrou en dogter het ongelukkig nou aangedring dat ons weer Thailand toe gaan hierdie jaar vir inkopies. Ek neem dan baie fotos van die omgewing maar kan dit nie op Treknature publiseer nie. Voor Desember is ek weer op 'n eiland of ander gebied waar goeie Treknature fotografiese geleenthede is.

Beste Groetnis
Deon
Seychelles
Title: Paradise BeachPanasonic Lumix DMC-FZ5
Paradise Beach (10)
deons Gold Star Critiquer/Gold Note Writer [C: 58 W: 0 N: 55] (595)
[Only registered members may post.] [Flat View] [Translate]
ThreadUsername Date
To Jakkals: Seychelles deons Gold Star Critiquer/Gold Note Writer [C: 58 W: 0 N: 55] (595)::2013-01-22 03:59